Veteraansoldate Stap / Veteran Soldiers’ Walk

KOPSKOONMAAK
onder die Karoo sterre

Kom stap saam met my …
Kom vind jouself weer
Kom ontmoet God op vêr paaie

Na aanleiding van ‘n toenemende aanvraag van manne (veral oud-soldate) wat saam met my op gebedstaptogte wil gaan stap, het ek ‘n spesifieke staproete ontwikkel:

2-dag Dam-oorvaart en Bergtop gebedstap (Vanderkloofdam)

Slegs een persoon stap elke keer saam

(Fiksheidsvlak = gemiddeld)

Koste = R500pp

Bespreek nou: 074-482-4341 (Bel of Whatsapp)

CLEAR YOUR HEAD
under the Karoo stars

Come walk with me …
Come find yourself again
Come meet God in remote pathways

As a result of requests from men (especially former soldiers) who want to join me on prayer-walks, I developed a specific trail.

2-day dam crossing and a mountain top prayer-walk (Vanderkloof dam)

Only one person walks with each time
(Fitness level = average)
Cost = R500pp

Book now: 074-482-4341 (Call or Whatsapp)

Facebook Comments