Archive for the ‘Veteran soldier’ Category

Ontmoeting bo-op die berg

Twee geweerskote klap soos weerlig deur die maanlose middernagstilte. Met opgehoue asem rits ek my tentdeur saggies oop. Ek sien die frisgeboude silhoeët van ’n man wat agter om die voertuig in my rigting kom. Dis skaars dertig meter en die terrein is redelik oop. Ek hoor Marius uit sy tent praat: “Ek hoor hulle […]

Powered by WordPress
Skip to toolbar