Welcome to Prayertreks

Kom saam met my op ’n pelgrimstog?

Stap op ver paaie na buite; en eensame paaie na binne

Sungazer pelgrimstogte in die Oos-Vrystaatse Riemland saam met Peet Bekker in Februarie 2020

Ons slaap oor op verskeie gasteplase, wildsplase en B&B’s. Akkommodasie (aandete en ontbyt ingesluit). Jy dra slegs jou water en padkos.

(OPSIE 1 tot OPSIE – 4 Oktober 2019 gekanselleer)

OPSIE 5: Holhoek Pelgrimstog (3-dae/4-nagte) 17-21 Februarie 2020 (27 km)
Lees meer …

OPSIE 6: Slabberts Uitzicht Pelgrimstog (3-dae/4-nagte) 20-24 Februarie 2020 (70,7 km)
Lees meer …

OPSIE 7: Emden Earthrise Pelgrimstog (3-dae/4-nagte) 23-27 Februarie 2020 (58 km)
Lees meer …

OPSIE 8: House Beautiful Pelgrimstog (3-dae/4-nagte) 26 Februarie – 1 Maart 2020 (68 km)
Lees meer …

 

Blessed are those whose strength is in you, whose hearts are set on pilgrimage. (Ps 84:5, NIV)

Follow me on Facebook

Subscribe to my Youtube Channel

 

Facebook Comments